We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Fe​ë​verhaal

from Piano by Riaan Volume 2 "Solo" by Riaan Eloff

/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

about

This song was composed in 2012, initially intended (and recorded at the time) as a song for a group called "HARMONET" who did an Afrikaans version of an Abba cover-band. I include the lyrics below (in Afrikaans - so you may need to use Google Translate).

lyrics

Onthou jy nog die dag daar op die strand
Jy wou jou glimlag skaam versteek maar dit het klaar my hart gesteel
En kaalvoet drentel ons twee hand aan hand
‘n Oomblik in jou oë verdwaal voel soos ‘n leeftyd saam gedeel

Die liefde het gedraai geswaai ons lewens deurmekaar kom waai
Jy was die feëprinses hier in my fëeverhaal
Die winde van verandering het ons twee bymekaar gebring
En so het jy my lewenslegkaart kom voltooi
Sal ons twee ooit vergeet

Die brief bring slegte nuus uit Amsterdam
Die boodskap skeur jou hart in twee
al wil jy bly jy sal moet gaan
Jou tasse is gepak die trein is hier
‘n Laaste soen met trane deel hoe sal ons paaie ooit weer kruis

Die lewe het gedraai geswaai ons liefde deurmekaar kom waai
Waar is my feëprinses waarheen het sy verdwaal
Die winde van verandering
het ons twee uitmekaar gedwing
En daarom is my lewenslegkaart onvoltooid
Sal ons twee nog onthou

Sal liefde weer kom draai en swaai ons lewens na mekaar kan waai
Ek mis jou feëprinses kan ek jou maar kom haal
Sal winde van verandering ook ons weer bymekaar kan bring
En so kan jy my lewenslegkaart weer voltooi
Sal ons twee weer ontmoet
Sal ons ooit weer ontmoet

credits

from Piano by Riaan Volume 2 "Solo", released November 1, 2017

license

all rights reserved

tags

about

Riaan Eloff Pretoria, South Africa

Riaan is an extremely capable pianist, keyboardist and arranger/producer. He regularly plays at Cocktail parties, Restaurants, Weddings, Dinner parties, Corporate events and other live shows.
He is an accomplished songwriter, and several of his own pieces feature on his latest instrumental album: Piano by Riaan Volume 1.
His playing style is reminiscent of a Clayderman, with a light jazz twist.
... more

contact / help

Contact Riaan Eloff

Streaming and
Download help

Redeem code

Report this track or account

If you like Riaan Eloff, you may also like: